BITCOIN EN DIGITALE GELDEENHEDE VIR BEGINNERS
ebook

BITCOIN EN DIGITALE GELDEENHEDE VIR BEGINNERS (ebook)

Editorial:
BABELCUBE INC.
ISBN:
9781507191026
Formato:
Epublication content package
DRM
Si

Hierdie boek sal jou toerus met kennis oor wat Bitcoins is en waar hulle vandaan kom.  Dit sal vir jou verduidelik hoe Bitcoins gebruik kan word, waar jy hulle kan kry en hoe Bitcoin vergelyk met werklike geld. Jy sal leer hoe die Bitcoin proses werk, sodat jy jou eie Beursie kan kry, sagteware kan aflaai, 'n Bitcoin adres kan kry en alles wat nog nodig is om te weet oor Bitcoin en digitale geldeenhede. 

Otros libros del autor