DE ENIGSTE ERFGENAAM
ebook

DE ENIGSTE ERFGENAAM (ebook)

Editorial:
UNITED P.C.
ISBN:
9783710320651
Formato:
Epublication content package
DRM
Si

'n Goeie ouerhuis het Henry nie geken. Mishandeling en drankmisbruik het elke dag voor hom afgespeel. Hy het weggeloop en by straat kinders aangesluit. Met elke dag se avonture, hartseer trane, russies en dankbaarheid het hy drome gehad. 'n Supermark bestuurder het hom die nodige leiding gegee en kon sy skoolopleiding voltooi. 'n Onverwagte ontmoeting het plaasgevind tussen 'n dierbare ou oom en Henry. Hul vriendskap het gegroei tot onafskeidbaarheid. 'n Pa en seun band het ontstaan met spesiale oomblikke. Ouderdom het by oom Phillip ingetree en 'n hartaanval het hom tot sterwe gebring. Met dankbare trane was Henry Botha Die Enigste Erfgenaam